Tuisblad

 

Gogga-Paradys-Header

 

Speel-Leer-Groei

GOGGA-PARADYS SPEELGROEPIE

bied daaglikse genotvolle, stimulerende aktiwiteite en uitdagings

wat die kleuter in geheel tot sy/haar volle potensiaal ontwikkel.

*

‘n Huislike atmosfeer met unieke, individuele, kwaliteit onderrig en liefdevolle

aandag verseker dat elke geleentheid in ‘n “belegging” omskep word.

*

Daar word deurlopend gefokus op Emosionele en Sosiale ontwikkeling

asook Taal-, Motoriese- en Perseptuele Ontwikkeling.

*

Dus: U kind is kosbaar in totaliteit – daarom sal GOGGA-PARADYS

sorg vir ‘n gelukkige, gebalanseerde “GOGGA-KLEUTER”!

Gogga-Paradys Logo